Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
My voete - help ASB
HI Dok, ek wonder of u dalk vir my raad het? Ek sukkel nou so ongeveer 4 jaar met my voete en was van bakpoort na stuurpoort om Dr' s te sien en toetse te laat doen. Nou het ' n Dr vir my gese dat ek moontlik dieselfde siekte het as wat bokser in hul gesigte het, naamlike kroniese infeksie/inflamasie in die senustelsel van my voete! Al wat die pyn verlig is Vit B2, B6 en 12 tesame met omega 3 & 6. Maar nou jaag dit my bloeddruk op en ek kry vreeslike hart kloppings. Ek moet 2 bloeddruk pille neem en wat my bang maak is dat ek hartversaking aan die linker kant van hart het asgevolg van 2 operasies binne 7 dae wat ek vroeer die jaar gehad het. Dok help asb, want ek is al bang vir julle!! ( Geen S5 medikasie help nie, behalwe Tegretol soms) Ek sal u raad en advies waardeer. Dankie
Tessa
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig of jy 'n neuroloog geraadpleeg het en of 'n biopsie al van die pynlike area geneem was. Met ontvangs van jou antwoord, sal ek so spoedig moontlik 'n opinie lig.
Groete
Dr Anrich Burger
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig of jy 'n neuroloog geraadpleeg het en of 'n biopsie al van die pynlike area geneem was. Met ontvangs van jou antwoord, sal ek so spoedig moontlik 'n opinie lig.
Groete
Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.