Ask an expert
Question

10 Mar 2004

Naarheid na eet
Deesdae as ek klaar geeët het voel ek ongelooflik naar. My porsies is klein. Vir my lengte moet my maksimum gewig 65 wees en my minimum 59. Ek weeg nou 53. Ek voel ook baie van balans af en kry maklik kopseer. Die naarheid voel asof ek wil opgooi. Wat is fout??
Answer 8,137 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Naarheid, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om jou te ondersoek, maar dit klink asof dit as gevolg van jou lewer of galblaas mag wees. Dit mag egter ook as gevolg van ‘n maag, pankreas, nier, bloed ens. probleem wees. Die beste sal wees om eerder jou dokter te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.