Ask an expert
Question

30 Jul 2008

naels
Hi ek het vroeer in die week ook die vraag gevra. Die naels is naby die punte oneweredig en krul soortvan. Ek praat nie van die normale riffeltjies op die naels nie. Ek weet dit word veroorsaak deur ' n te kort en sal graag weet wat. Baie dankie vir al u raad.Mooi dag
Answer 630 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Sansi
As dit opkrul na boontoe kan dit agv yster tekort wees. As dit afkrul na ondertoe is dit baie keer tekens van onderliggende long of derm inflammasie of infeksie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.