Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Naeltjie Breek en nog 'n breek laer
Hallo ek hoop julle sal my kan help! My vraag is:
As ek 'n jaar terug 'n naeltjie breek laat reg maak het en die jaar weer 'n breek op gedoen het wat is my moontlikheid om eers die breek reg te laat maak voor ek swanger word of kan ek dit na my swangerskap laat doen? Ek wil nie vir 'n operasie gaan en dan weer na 'n jaar vir dieselfde operasie gaan nie. Indien my vraag nie sin maak nie kan julle my maar vrae vra om julle te help. En sal ek kan narmaal kan kraam of sal ek vir 'n kuisersny moet gaan?
Hoop ek hoor gou terug van julle

Hallo Twyfel
Die risiko is daar dat die breuk gaan herhaal as jy swanger word en jy sal 'n paar maande moet wag na 'n herstel voor jy swanger word. Jy sal normaal kan kraam al het jy 'n naeltjie breuk/gehad.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.