Ask an expert
Question

20 Jul 2008

Nek
Ek het ' n spiertjie/aartjie net lings van my kuiltjie of my keel wat vir die afgelope week vreemd voel. Ek kan my hart in my keel voel klop en so elke nou en dan voel ek die spiertjie of aartjie in hierdie area " spring"  of fladder.

is dit iets om bekommerd oor te wees?
Answer 591 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Karen

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou GP konsulteer vir 'n volledige ondersoek van die area. Dit is moontlik dat daar vergroting van die karotis arterie is. Dit kan sekere komplikasies tot gevolg he. Jy behoort daarom so spoedig moontlik 'n afspraak reel.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19307 votes
Vote