Ask an expert
Question

15 Nov 2004

Neurobion
Wat is die aanbevole dosis per dag vir Neurobion? Ek het nagelees op die internet en lei af dat dit 1 per dag is. Ek het egter 'n voorskrif gekry wat aandui ek moet 2 per dag neem. Moet ek die 2 tablette dan op dieselfde tyd neem of een soggens en een saans? Baie dankie.
Answer 681 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Tanja, die normale dosis van Neurobion is 1 tablet per dag. Om meer as dit te drink gaan waarskynlik net geld mors wees want die meeste gaan in die toilet op eindig. Daar is ‘n klein kansie dat 2 tablette (200mg B6) ‘n somtyds onomkeerbare skade van die onderbeen sensoriese senuwees kan veroorsaak. Dit veeroorsaak hoofsaaklik probleme met posisie en vibrasie sin van die onderbene (tas, temperatuur en pyn word minder geaffekteer). Die beste sal dus wees om liewers by die aanbevole dosis te bly. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19337 votes
Vote