Ask an expert
Question

03 Mar 2004

Nuzak en Tetralysal
Hi
Hi
My dermatoloog het 'n 6 maande kurus van Tetralysal voorgeskryf. Na die 6 maande moes ek vir 'n ruk ophou, maar het nou weer met nog 'n 6 maande kursus begin. Ek het egter nou ook begin om Nuzuk te drink en is bekommerd dat die antibiotika dalk die absorpsie van die Nuzak sal beïnvloed? Is dit moontlik en indien wel, sal iets soos Interflora dalk help?

Dankie.
Answer 712 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Carli, jy hoef nie bekommerd te wees nie – jy kan die twee met veiligheid saam neem. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.