Ask an expert
Question

10 Feb 2004

NUZAK-PANIC DISORDER?
EK LY AAN GAD EN KRY PANIEKAANVALLE AS EK RY, VERDER HET EK HONDERDE FOBIES ONDER ANDERE DRINK EN GEEN MEDIKASIE NIE. EK WAS NOU (UITEINDELIK) BY N DOKTER WAT NUZAK VOORGESKRYF HET EN WONDER BO WONDER HET EK AL TWEE PILLE GEDRINK. (EN EK LEWE NOG!). EK WIL NET WEET OF DIE NUZAK MY ANGS SAL VERLIG? EK HET OOK AZOR 0,5MG GEKRY WAT EK MOET DRINK AS EK VOEL EK N PANIEK AANVAL GAAN KRY. WAT DINK JY? AS EK NOU UITEINDELIK PILLE GAAN DRINK KAN EK NETSOWEL IETS DRINK WAT MY PANIEK ONDER BEHEER SAL KRY SONDER OM SOOS N ZOMBIE TE VOEL.DIE NUZAK HET SOVER NOG ABSOLUUT GEEN NEWE-EFFEKTE NIE. EK VOEL EINTLIK UITSTEKEND, ALHOEWEL EK NOG NIE ëRENS HEEN GERY HET NIE, SO EK WEET NIE. EK MOET BYVOEG DAT DIT VIR MY BAIE MOEILIK IS OM DAARDIE PIL TE SLUK ELKE DAG. HELP MY ASB.
Answer 2,050 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Angstig, ek sou definitief aanhou met die Nuzak® as ek jy was. Die Azor® is nie heeltemaal so ‘n goeie produk nie en moet slegs gebruik word as jy ‘n angsaanval voel aankom. Hopelik sal die Nuzak® op sy eie die ding doen. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.