Ask an expert
Question

27 Jan 2013

Oe
Goeiedag dokter

Ek wil graag raad vra sodat ek weet of ek moet bekommerd wees en ''n dokter raadpleeg al dan nie

Ek het vanmore net gesit toe my oe skielik omdop en ek sien net swart voor my. My oe het vir omtrent ''n minuut lank so omgedop posisie gebly en ek bietjie dronkerig, deurmekaar gevoel in my kop gehad. En ek het probeer my oe knip om oe regte probeer kry maar wou nie help nie. My man het gese ek was bleekwit in my gesig.

Ek is 30 jaar vrou, my bloeddruk en cholesterol normaal en het ook nie diabetes nie nis 1.74 lank en weeg 114kg

As dokter my asb kan raad gee sal ek dit baie waardeer

Baie dankie
Louise
Answer 938 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Louise

Dit is moontlik dat jou bloedsuikervlak effens gedaal het of dat jou bloeddruk tydelik verlaag het. Ek stel wel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer en om jou vir insulien weerstandigheid te toets, asook jou skildklier funksie.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9519 votes
No
69% - 20860 votes
Vote