Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Omloop (Ringworm)
Hello Dr. Bets,
Wat is die beste medisyne (salf) vir ''n omloop op die binne bo-been. Ek het al ''n hele buisie voet-swam salf opgebruik, en salf met antibiotika in maar niks help nie. Die ring self is glad nie seer, jeukerig of skubberig nie, maar volgens prentjies op die Internet is dit beslis ''n omloop. Daar is ook geen ander plek wat aangetas is nie. Ek sit nou al 6 maande met die ding en wil nou graag daarvan ontslae raak.

Hallo Anna
Lamisil is my "favourite" - maar mens moet dit elke dag vir omtrent 6 weke gebruik.
Dr Bets
Lamisil is my "favourite" - maar mens moet dit elke dag vir omtrent 6 weke gebruik.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.