Ask an expert
Question

14 Oct 2009

Ongeluk
Hallo Dr

Ek was meer as ' n jaar terug in ' n kar ongeluk waar my gesig ' n baie harde stamp teen die stuurwiel gekry het. Dit was teen my linkerwang gewees. Dit was nie stukkend nie (ek het nie gebloei nie) maar dit was vir ' n hele paar weke erg gekneus en geswel, dit was amper 2 maande voordat die blou en perskolle weggegaan het. My probleem is dat alhoewel ' n mens niks meer sien nie (swelling ens) is dit nogsteeds teer as ek daaraan vat, na meer as ' n jaar. En alhoewel mens nie op sigself enige swelling waarneem nie kan ek, as ek afkyk sien my linkerwang staan meer " prominent" . Hoekom is dit nogsteeds seer na so lang tyd na die ongeluk? Het ek permanente skade aan my wang gekry? Die hou was op my wangbeen self en my linkeroog was ook bloedrooi en ek kon ' n paar weke lank nie my -|- aklense dra nie, die lens het net in die hoek van my oog bly sit. Daar was nooit plate van my gesig geneem nie. Ek wil net graag weet of dit normaal is dat dit selfs langer as ' n jaar nogsteeds sensitief is. Dankie
Answer 762 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lana
Jy het dalk 'n fraktuurtjie van die wangbeen gehad - miskien moet jou dokter mooi na die plekkie kyk en sien of jy dalk 'n x/straal moet kry - dalk het die plek nie mooi geheg nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20283 votes
Vote