Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
ONGEREELDE MENSTRUASIE
Ek is tans besig om my 2 jarige dogtertjie te speen van die bors, maar die laaste ruk het ek hewige ongereelde menstruasie. Dan menstrueer ek so vreeslik en baie en dit is seer en dan hou dit ' n week op en dan gebeur dit weer. Ek is tans steeds op Microval en as ek heeltemal opgehou borsvoed het dan sal ek graag oor wil gaan na ' n ander pil wat my sal help vir my vel ook. Wat sal die probleem wees vir die menstruasie en ook watter pil beveel u aan. Dankie vir u hulp.
LC
Ek stel voor dat jy eers 'n ginekoloog vir 'n ondersoek konsulteer om vas te stel waarom jou menstruasie so hewiglik abnormaal is. Daarna sal behandeling voorgestel kan word.
Groete
Dr Anrich Burger
Ek stel voor dat jy eers 'n ginekoloog vir 'n ondersoek konsulteer om vas te stel waarom jou menstruasie so hewiglik abnormaal is. Daarna sal behandeling voorgestel kan word.
Groete
Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.