Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Onverklaarbare simptome
My man het kolon kanker gehad 5 jr. gelede. Chemo vir `n jaar, laaste kolonoskopie (Febr) was skoon. Verhoogde CEA waardes agv Chroniese Pankreatitis (deur medikasie aangebring)
Wil net weet of ek moet bekommerd wees oor die volgende simptome: Elke nou en dan kom hy van die werk, sy hele lyf pyn, alles wat beweeg is seer, hoë koors, voel baie siek, griep simptome. En die volgende oggend staan hy op en makeer feitlik niks!
Dit het al `n paar keer gebeur, en ek kan dit nie verbind aan enigiets buite die daaglikse normaal nie.
Baie dankie vir die forum,
Mel

Dankie dat jy health24.com besoek het.
Dit is moontlik dat jou man nog newe-effekte van die chemo ondervind. Ek stel wel voor dat hy die onkoloog raadpleeg oor hierdie simptomes. Dit sal sekerheid gee dat daar nie 'n onderliggende probleem is nie.
Chronies pankreatitis met komplikasies sal ook uitgeskakel moet word.
Groete
Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.