Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
oor suising
My linker kantse oor suis al vir ' n maand. my bors is ook toe getrek en my seuns soms toe en dan loop dit weer. ek hoes ook. dit voel asof daar iets in my bors vas sit wat nie wil uitkom nie. enige raad. dokter medikasies help nie
Hallo Mands
Dit klink vir my of jy dalk of 'n allergie onder lede het of 'n chroniese sinusitis. Jy het dalk nodig om 'n longfunksie toets te kry om asma uit te skakel. Die oor suis kan gebeur as daar vog in die middeloor is omdat die eustachiusbuis wat van jou oor tot keel loop dalk toegeswel is. Vra jou dokter om jou te verwys na 'n oor neus en keel spesialis.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.