Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Oorafskeiding van maagsure
Ek het nou al vir 2 maande vreeslik maagkrampe - die pyn gaan tot in my rug en tot agter my skouer blaaie is dit seer. Ek voel heeltyd opgeblaas al het ek nie geeet nie. Die dokter het my gister gediagnoseer : maag skei te veel suur af.
Hy het pantaloc voorgeskryf en ek moet hom weer oor 2 weke sien. In Junie verlede jaar het hy my met dieselfde gediagnoseer, met behulp van die pille het dit beter geraak.
Maar hoekom bly dit terugkom, volgens hom is dit omdat ek rook, maar dit kan darem seker nie net dit wees nie?
Hy het pantaloc voorgeskryf en ek moet hom weer oor 2 weke sien. In Junie verlede jaar het hy my met dieselfde gediagnoseer, met behulp van die pille het dit beter geraak.
Maar hoekom bly dit terugkom, volgens hom is dit omdat ek rook, maar dit kan darem seker nie net dit wees nie?
ZM, dit ontstaan waarskynlik as gevolg van ‘n verskeidenheid van faktore (koffie, stres, rook, peper, alkohol, ens.), maar die ding met die rook is dat dit jou liggaam verhoed om homself te genees. Die beste sal wees om die Pantoloc® te neem en op te hou rook. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.