Ask an expert
Question

01 Aug 2008

Oorpyn wat kan dit wees?
Hallo daar..ek kry die laaste paar maande kroniese oor pyn..het al ' n paar besoeke afgele by ' n Oor, neus en keel Spesialis die kroniese pyn kan nie verduidelik word nie..was ook al vir gehoor toetse en is alles normaal! My TM gewrig is ook ondersoek en normaal gevind? Wat kan die gevoel van myn veroorsaak? Ek IS AL RAAD OP..het al alles op die rakke probeer van sinus tot anti-inflamatoriese mediskasie..Kan dit iets soos senuwees wees wat nie die regte inligting aan die brein gee nie? Wat kan dit wees..kan nie so aan gaan nie..dit beinvloed my daaglikse lewe..HELP ASB!
Answer 9,912 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sheena

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n tweede opinie by 'n oor, neus en keel spesialis kry. Daar moet ook 'n CT scan van jou oor geneem word om vas te stel wat die pyn veroorsaak, aangesien daar vele oorsake daarvoor kan wees. Dit is daarom belangrik dat 'n korrekte diagnose gemaak word.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9425 votes
No
68% - 19881 votes
Vote