Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Oorsake simptome van longkanker<br>
Hi Dok,
Waar kan ek inligting kry vir 'n taak wat my dogter moet doen i.v.m bogenoemde. Dan ook moet sy kyk na die verskille tussen chemie en bestraling en wat is die oorsake dat haarverlies voorkom met die terapie. Ek weet die webtuiste is vir advies en raad, maar kan jy my help asseblief.

Anna-marie, sy kan ‘n “search engine” soos librarian’s index by www.lli.org probeer. Verder weet ook nie regtig waar sy inligting soos daai op die net sal kry nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.