Ask an expert
Question

25 Feb 2009

Operasie
Hi Doc

' n Paar maande gelede het ek vir jou ook raad gevra nadat ek ' n long embolisme gehad het en ek gelukkig was om dit te kon oorleef. Die probleem het ek opgedoen nadat ek ' n dubbele lies breuk operasie gehad het.

Nou vra ek weer raad asseblief. Ek het ongeveer twee maande gelede begin om weer pyn te ervaar aan my linker kantste lies. Dit voel asof iets uitmekaar skeur, en dit raak nogal seer deesdae, daar is ook ' n brand gevoel. Ek het die angeleentheid met my huis dokter bespreek, maar ek kan sien sy glo my nie as ek vir haar die simptome vertel nie. Is daar enig iets wat ek kan doen.

Dankie
Answer 1,592 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lady man
Het sy gekyk of daar weer 'n knop uitkom as jy staan? Ek wonder of jy nie die sjirurg wat jou laas opereer het vra om weer te kyk na die area nie? As jy dalk weer moet gaan vir 'n operasie, herinner hom daaraan dat jy laas 'n long embolis gehad het en dat hulle jou op voorkomende medisyne moet sit.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19957 votes
Vote