Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Ore
Hi Dr
Ek het al vir so paar dae ' n toe gevoel in my ore, soos wanneer mens se ore toegaan as jy lank in ' n motor gery het. Dit is nie pynlik nie. Wat kan ek gebruik, is dit dalk vog?
Ek het al vir so paar dae ' n toe gevoel in my ore, soos wanneer mens se ore toegaan as jy lank in ' n motor gery het. Dit is nie pynlik nie. Wat kan ek gebruik, is dit dalk vog?
Hallo Lala
Ja, kan wees, probeer neusdruppels ( Drixine of so iets 12 uurliks in jou NEUS) Dit is baie keer 'n opbou van vog in die middel oor omdat jou eustachius buisie in die agterkant van die neus wat met die middel oor skakel, toegeswel is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.