Ask an expert
Question

25 Jul 2008

Pa se pakslae.
Hi dok. Ek wil uitvind of die houe wat my pa my baie gegee het, plathand op die base van die scull, en hard daarby, en aaneen, enige probleme vir die ontvanger kan veroorsaak in die toekoms? Ek is vandag emosioneel baie deurmekaar en ervaar emosies heeltemal te intens. Is dit enigsins moontlik dat daardie houe van die skade kon veroorsaak?
Answer 616 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Feetjie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy kan 'n neuroloog besoek om 'n MRI van jou brein te laat neem om sodoende vas te stel of daar enige lang termyn skade van hierdie houe is. Ek dink egter dat jy eerder sielkundige skade hiervan oorgelaat het en dat dit raadsaam is om 'n sielkundige te spreek.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.