Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Pankreas
Ek wil graag weet waar die pankreas sit, wat sy werk is en as daar fout is met die pankreas, watter simptome sal 'n mens he?Ek wil ook weet of 'n mens "dikdermprobleme" kan verwar met blaas of urienweginfeksies?
Hallo Dommie
Jou pankreas sit op die krop van jou maag, agter jou maag. As jou pankreas nie werk nie, kan jy diabeties word ( suikersiekte kry), mens kry ook inflammasie van die pankreas ( gewoonlik veroorsaak deur alkohol of medisyne) en infeksie van bakteriee en virusse. Ja mens kan blaas en urienweg infeksies verwar met dikderm probleme want dit kan baie keer naby mekaar wees. Gewoonlik is mens half koorsig van Urienweg infeksies en jou urine brand of ruik sleg en is melkerig. Dikderm probleme gee gewoonlik diarree of hardlywigheid, opgeblasenheid en of krampe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.