Ask an expert
Question

30 Jan 2013

Pille vir jou joints
Ek het pille gekry by n vriend van my.Joint Venture Glucosamine. Blykbaar goed vir jou joints. Ek is nou eers 30 maar my linker arm se gwrig en elmboog gee baie probleme. DIe dokter skryf my pille voor maar nie regtig seker wat dit is nie. Is daar n probleem met die Glucosamine. Is daar negatiewe effekte. Sien mens moet 3 pille n dag drink. Dis 1500mg. Help sal baie waardeur word.
Answer 841 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Joe

Daar is geen probleem met die gebruik van Glucosamine nie, maar die werklike waarde daarvan is nie klinies bewys nie. Dit behoort geen newe-effekte te he. Ek stel wel voor dat jy 'n ortopeet vir plate en 'n moontlike MRI skandering van jou elmboog en polsgewrig konsulteer.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9519 votes
No
69% - 20860 votes
Vote