Ask an expert
Question

30 Jul 2008

polspyn
ek het verlede nag die vreeslikste pyn in my pols been gehad.Selfs Voltaren het nie verligting gebring nie.Wat kan dit wees en hoe kan ek herhalind voorkom.
Dankie vir u raad
Answer 686 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Eina
Moeilik om te sĂȘ wat dit kon veroorsaak het - het jy die gewrig dalk ooreis of seergemaak? Dit kan ook tendonitis wees van met 'n rekenaar se muis werk!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.