Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Post 1840
Ek het gaan nalees oor " carotid artery" . Ek wil nie onnodig na my dokter toe gaan nie en die naaste Kardioloog is regtig ver van ons. Hoe kan ek seker maak dat dit wel ' n " artery" probleem is?
as die aar geblok is, sal ek permanent die gevoel in my nek kry of sal dit periodiek voor kom? dit voel net somtyds gedurende die dag of die aar in my nek " fladder" .
as die aar geblok is, sal ek permanent die gevoel in my nek kry of sal dit periodiek voor kom? dit voel net somtyds gedurende die dag of die aar in my nek " fladder" .
Hallo Karen
Jy hoef nie 'n kardioloog te sien nie, jou GP sal kan kyk of dit wel die aar is wat die probleem/gevoel veroorsaak. Die aar klop normaalweg in jou nek, maar as jou hartklop onreelmatig is of as jy 'n aneurisme van die arterie het kan jy dalk van tyd tot tyd bewus raak van die klopping.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.