Ask an expert
Question

25 Feb 2004

Probleme met ore
Ek het probleme met veral my regteroor, die oortrom het al gebars en ek het gereeld vog op die oor, nou pyn die regterkant van my kop !! WEIRD !! Het ek 'n infeksie??
Answer 1,328 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Meme, dit klink asof dit dalk as gevolg van ‘n infeksie mag wees. As dit nie opgeklaar het teen die tyd wat jy my antwoord ontvang nie, sal die beste wees om maar liewers jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.