Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Prostaatbiopsie
Ek het omtrent ''n maand en ''n half terug die biopsie gehad , in die begin was my sperm baie bruin van kleur, dit het wel ligter geword maar daar is nog bruin in my sperm.Is hierdie normaal en sal dit na ''n ruk herstel.Kan nie weer die neuroloog gaan sien nie aangesien die koste te hoog is.
Die bruin kleur van jou sperm, is as gevolg van bloeding wat teenwoordig is, as gevolg van die prosedure. Dit neem ongeveer 2 maande voor die teenwoordigheid van die bloeding verdwyn. Jy sal egter die uroloog moet konsulteer indien die bloeding langer neem om te verdwyn of indien jy simptome van infeksie van die prostaat ervaar. Simptomes om voor op te let is pyn met urinering en moeilike urinering.
Groete
Dr Anrich
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.