Ask an expert
Question

11 Jan 2005

Psoriasis
Ek wil net weet of iemand mens nie dalk kan help met bogenoemde ek was al by baie dokters en homopate om my met my probleem te help. Ek het psoriasis op my kopvel,elmboe, en onder die naels en na al die medikasie nog geen verbetering. Huidiglik gebruike ek Biochmic tissue salts is ek besig om my geld te mors met die produk?
Answer 471 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Annerie, ek het geen idee wat biochmic is nie, maar as jy die produkte wat jy al gebruik het kan lys kan ek dalk ‘n voorstel maak. Pos asb. jou antwoord as ‘n nuwe vraag om te verseker dat ek dit kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19306 votes
Vote