Ask an expert
Question

19 Feb 2004

Pyn as ek hoes
Ek het a pyn in my linker sy net onder die ribkas. As ek hoes of nies voel dit of iets bars en as ek daar drik is dit gevoelig en seer. Wat kan die oorsaak wees?
Answer 1,770 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

TRC, dis ‘n ongewone simptoom en dis baie moeilik om te sê wat die oorsaak is sonder om jou te ondersoek. Wat ek wel kan sê is dat dit nie normaal is nie en dat die beste sal wees om tog maar jou dokter daaroor te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9378 votes
No
67% - 19421 votes
Vote