Ask an expert
Question

19 Apr 2006

Pyn in lies
Ek kry 'n pyn in my regter lies wat kom en gaan. Dit is soms so erg dat ek nie kan loop nie. Wanneer ek op my maag druk is dit wel sensitief maar ek het geen ander simptome, pyne of koors nie en voel oor die algemeen gesond.
Answer 30,915 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Levinia
Jy se nie hoe oud jy is nie, maar lies pyn kan van jou heupgewrig af kom, of van jou vrouedele of van 'n breuk in die lies - jy moet maar dat jou dokter kyk en x/strale neem as nodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.