Ask an expert
Question

21 Nov 2005

Pyn in maag!
As ek klaar geeet het word ek of naar of my maag pyn verskriklik en ek eet nie baie nie! Wat kan dit wees?
Answer 1,733 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Tallas, dit mag wees as gevolg van ‘n mantelvliesbreuk, galblaas probleem of maag uitgang probleem wees, maar ek kan niks met sekerheid sê sonder om jou te ondersoek nie. Die beste sal wees om jou dokter te sien en seker te maak. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.