Ask an expert
Question

16 Jul 2010

pyn onder ribbes regs
Baie plate geneem. Gastroskopie gedoen. Bariumkliesma gedoen. Alles normaal. Galblaas reeds verwyder. Drukking onder ribbes regs. Ongemak. Wat kan dit wees?
Answer 4,564 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sagrys

'n Klein plurale effusie (vog tussen die vliese van die long) kan irritasie en gevolglik pyn teweegbring. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n RT skandering van jou borskas, om sodoende die area te kan visualiseer. Hierdie ondersoek behoort 'n duidelike indruk te gee van wat moontlik die oorsaak van jou simptome is.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19295 votes
Vote