Ask an expert
Question

01 Dec 2004

Pyne in bors
Ek kry soms 'n skielike skerp pyn deur my regter bors, dit is nie elke dag nie, maar gereeld en dit kom en gaan net. Ek voel nie enige knoppe nie, en is enige tyd van maand. Is dit dalk iets om oor bekommerd te wees, en is daar iets wat ek daaraan kan doen. Dankie
Answer 1,257 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Linda, dis waarskynlik niks, aar dis ‘n bietjie van ‘n grillerige simptoom en die beste sou wees om jou dokter te sien en seker te maak dat daar niks onderliggend verkeerd is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19320 votes
Vote