Ask an expert
Question

13 Aug 2007

pynlike arms

Goeie dag

Ek het verskriklike pyn (tipe van `n spierpyn) voel asof ek verskriklik gewerk of iets opgetel het dit trek af in my onder arms aan beide kante, dat ek dit regtig nie kan hou so pyn dit nie. Was vir bloedtoetse en x strale maar is daar nie iets noemenswaardig verkeerd nie. Wat is dit wat my so seermaak, my bo arms swel dat dit behoorlik lyk of ek body building doen en dit gebeur meer in die aand as gedurende die dag.

Ek kan ook glad nie op my sye le sonder om erge pyn in my hele arm te ervaar nie. Ek voel gedurig koorsig en kry verskriklik nagsweet. Ek het van ARTHIRITIS TB gelees kan dit moontlik dit wees.

Ek moet eenvoudig hulp kry ek kan nie so aangaan nie, kan my hare kam, aantrek of selfs my bloes se knope vasmaak nie en laat ek alles val wat ek in my hande kry.

SOEKIE.
Answer 2,523 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Soekie
Ja-nee iets is hier nie reg nie - ek dink jy moet defnitief by 'n rumatoloog uitkom - kyk op easyinfo.co.za onder medical vir een naby jou of vra jou GP om jou te verwys. http://www.easyinfo.co.za/medframe.php
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19970 votes
Vote