Ask an expert
Question

14 Jul 2008

PYNLIKE, DROE HOES
Het opgestaan met 'n effe droe keel en bietjie loopneus. Voel glad nie sleg of koorsig nie, maar het 'n ongereelde hoes wat pynlik, droog en met 'n bloederige smaak gepaardgaan. (Ek kry 'n brandpyn in my keel en bors).

Wat kan dit wees? Het intussen Corenza C, Vit. C. aanvulling en met Bisolvon nebuliseer.

Baie dankie





Answer 3,587 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Suzy
jy het waarskynlik viral lugweg infeksie met tracheitis. Probeer Andolex spray, en Benylin met kodiene
As dit erger word of jy hoes bloed moet jy asb dr sien
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.