Ask an expert
Question

09 Dec 2004

Pynsteke in kop
Die 'steke' kom ad hoc voor, en is nie altyd op dieselfde plek nie, dit wissel van bo op my kop, na middel bo na agter - Meer soos 'n 'sharp' pyn

Dit bekommer my want niemand kan my sê of dit ernstig is nevermind wat dit is!

Dankie byvoorbaat
Answer 1,707 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Ouma, jou simptome is nie spesifiek genoeg om ‘n diagnose mee te maak nie. Dit mag wees ass gevolg van hoë bloeddruk, sinusitis, spierspanning, nek probleme, senuwee probleme, ens. Die beste sal wees om liewer jou dokteer te sien an seker te maak wat dit is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20295 votes
Vote