Ask an expert
Question

13 Nov 2006

raad???
ek het die naweek seks met my meisie gehad en toe ek klaar was het ek uit getrek en eers verder met haar gespeel en toe ek die kondoom afhaal het daar kom uitgeloop ek is nie seker of daar naby haar vagina was nie maar die kondoom was nog op toe ek uit getrek het.Sy is op die pil maar syt het so twee weke gelede vergeet om die pil te drink en het tor weer begin en nog nie weer vergeet nie.wat is die kanse dat sy kan swanger wees???dankie
Answer 307 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe Ek
Die kanse is eintlik skraal - as sy net vir 1 dag vergeet het om die pil te drink is dit gewoonlik nie 'n krisis nie. Tip - sit die pil by jou tandeborsel...
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.