Ask an expert
Question

08 Mar 2007

Raad
Goeiedag,

My knie is verskriklik geswel en ek was al by die dokter omtrent 'n maand terug. Die het vermoed dat ek my kraakbeen beseer het. Is daar iets wat ek kan doen sonder om te gaan vir 'n operasie.
Answer 472 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Thea
Dis moeilik om te sĂȘ - jy het waarskynlik 'n artroskopie nodig - hulle kyk met 'n baie klein kameratjie deur 'n 1 cm snytjie presies wat daar binnekant gebeur het - ek dink jy moet 'n ortopeed sien voor die knie styf word of arthritis kry.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.