Ask an expert
Question

27 Jul 2010

raad
My vel is droog rondom my geslags dele. eks n man. Dit jik ook nogal veral as ek warm kry en sweet daaronder dan nog iets is dit lyk of die vel afdop. kan dit droevel wees of die sweet of die onderbroek of dalk die seep wat ek gebruik? wat kan ek gebruik.
Dankie
Answer 3,005 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo ek
Dit is baie keer 'n swam infeksie wat so rooi skilferige jeukerige uitslag in die lieste en op die skrotum veroorsaak. Kyk die prentjie op
http://www.healthhype.com/jock-itch-pictures-causes-and-treatment.html
Iets soos Lamisil room werk goed, maar mens moet dit lank aansit - ten minste vir 'n week nadat die uitslag heeltemal verdwyn het. Poeier die area ook met antifungus voetpoeier om dit droog te hou.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.