Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
re 1629
Ek het 3dae se antibiotika gekry maar dit is nog nie weg nie. Kon ek dit dalk gekry het van damwater ons het gaan visvang en ek was heeldag in en uit die water gewees?? Is dit nodig dat ek weer dokter toe moet gaan? Ek was laas week dondrdag by haar 15/01/09
Hallo Me
Ek dink bel haar net en vra of jy uriene kan inbring vir 'n kweking en dalk ook om te toets vir Bilharzia. Drink intussen Citrosoda 10 ml 3 keer 'n dag en ten minste 8 glase water per dag. Die kweking vat 3 dae - partykeer is die kiem weerstandig teen die antibiotika.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.