Ask an expert
Question

02 Jul 2010

Re 1711 - kardio miopatie, gastritis
Dankie, dr Bets, vir antwoord. Het hom vanoggend teruggeneem na dr, want hy word sieker. Dr bevestig dat daar nou weer vog in buik en longe is en sy lewer is vergroot en baie gevoelig. Bene ook geswel - dit was nie ''n week gelede so. Lasix is weer vermeder na 40mg en ons gaan nou gastro Choice probeer.
Sy kardioloog is tans met verlof en sal hom oor ''n week konsulteer. Ons het besluit om hom vir nou, eerder tuis te versorg omdat hospitalisasie vir hom baie traumaties is.
Ons is redelik ingelig oor sy toestand en weet dat sy siekte onomkeerbaar is, maar dit help my om te ''cope'' met die situasie deur hierdie briefie te tik. Baie dankie vir hierdie geleentheid.
Groetnis
Answer 1,063 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Marico

Baie dankie vir die terugvoering en sterkte met die versorging tuis. Kontak ons gerus indien jy enige probleme of vrae het.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20025 votes
Vote