Ask an expert
Question

21 Aug 2007

Re

Ek weet nie Meer wat Om Te doen nie. Kan nie slaap sonder slaap pille nie as ek wakker skrik in die aand drink ek weer slaap pille help asseblief
Answer 291 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Tuscan
Jy moet asb jou GP vra om jou na 'n spesialis te verwys - slaap pille werk net kort en normaliseer nie jou slaappatroon nie, wat veroorsaak dat die hormoon wat jou slaap aanhelp al hoe minder en minder word. Mens moet baie keer op 'n tipe antidepressant gaan om die hormoon vorming eers weer aan te vul voor jy weer behoorlik kan slaap. Slaappille kan ook verslawend word en jy kan dalk depressief en angstig word van min slaap.

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.