Ask an expert
Question

05 Dec 2005

REFLUKS EN SINUS
Ek het die voglende simptome of siekte: Sinus, oesofagiese refluks siekte, kry erge hoofpyn en gooi dan baie gal op. Ek gebruik Nexiam en Librax. Ek ondervind ook pyn in die een oog en pyn aan die onderkant en anderkant van die kopbeen en my kop voel net siek.
Answer 608 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste Janet,
Jy moet dat jou dokter jou stuur vir sinus x/strale om chroniese sinusitis uit te skakel. Miskien moet jy ook 'n neuroloog sien om migraine uit te skakel. Ek dink nie jy is op die regte medikasie vir jou probleem nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19939 votes
Vote