Ask an expert
Question

20 Mar 2003

Rek Merke / Stretch Marks
Hello
Ek wil weet wat is die beste produk op die mark vir die verwydering van Rek Merke.
Ek is 20 jaar oud, oorgewig, besig om elke dag te gym, en sauna, baie aktief. Weeg +/- 110kg, en is so 1.85m lank.

Daar is orals rekmerke ;p
In my binne-bene, onder my arms, en rond-om my maag en onder-rug

Ek soek ASB. dringend help.
My ma se vir my ek sal nooit ontslae raak van Rek Merke nie...

Het die doktors tot vandag toe nog nie iets uit gefigure om dit weg te vat nie ?

Dankie
Cheers
Answer 4,429 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Aqox, rekmerke ontstaan gewoonlik wanneer ‘n mens te vinnig gewig optel of groei. Sekere medisynes kan dit ook veroorsaak. Daar is salwe en rome beskikbaar wat daarop aanspraak maak dat hulle jou rekmerke weg vat, maar ek moet nog een sien wat regtig werk in alle gevalle. Meeste mense gebruik maar tissue oil en vitamien E room en het tog ‘n mate van sukses daarmee. As hulle regtig baie pla sal die beste wees om maar ‘n dermatoloog te gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19305 votes
Vote