Ask an expert
Question

06 Dec 2005

rektale bloeding
gebruik baie pynstillers, skielike geweldige bloeding rektaal met stoelgang (Gelykstaande aan erge maandstonde), ligte ongemak aan linkerkant van maag. Bekommerd Geen Medies
Answer 2,683 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste Mick,
Jy moet daarna laat kyk, selfs al gaan jy na 'n buitepasiente by 'n algemene hospitaal. Aambeie kan ook bloei maar mens sien dit gewoonlik met die afvee en dis gewoonlik minder as 'n teelepel vol. Die buikpyn is ook nie normaal nie. Moenie dit ignoreer nie. Dit kan ulserasie van die derm wees.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19295 votes
Vote