Ask an expert
Question

05 Apr 2006

Rheumatoid Arthritis
my man, 51 jr het pyn in sy vingers en as hy opstaan om te loop klink dit soos "popcorn" hy was by die GP en bloed is getrek en die uitslag het getoon dat hy 'n hoe lesing gehad het en die doktor het Rheumatoid Arthritis gediagnoseer. my man se moeder is oorlede toe sy baie jonk was aan dieselfde siekte. kan u my asb meer vertel oor dit en die behandeling en die vooruitsigte vir die toekoms.
dankie
Alta
Answer 528 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Alta
Rheumatoide artritis is 'n outo immune siekte - dit beteken daar is antiliggame in sy bloed wat sy eie gewrigte aantas. Lees meer op http://health.yahoo.com/ency/healthwise/hw86269
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.