Ask an expert
Question

05 Jan 2005

Rooi oog
My linker oog is nou algeruime tyd ruk rooi en jeukerig en branderig. Nou gebruik ek oogdruppels wat wel help vir ’n paar uur. Nou wil in elk geval ’n dokter gaan sien maar wil net weet is dit beter om ’n optalmoloog (ophthalmologist) te gaan sien of is ’n GP ook reg?

Baie dankie vir u tyd!
Answer 4,257 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Rooi, dis makliker om jou GP te sien en hy behoort te kan help. ‘n Oogspesialis (oftalmoloog) weet meer van oë, maar dis waarskynlik nie nodig om een te sien nie. Jou GP sal jou in elk geval verwys na een as dit ernstig is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19307 votes
Vote