Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Rook skade
Ek het 7 dae gelede opgehou rook, ek het 10 jaar gerook en is nou 29. Wat ek wil weet is of dit regtig soveel voordele inhou vir ' n roker om ' n nie-roker te word? Is die skade nie klaar gedoen nie, ek meen, 10 jaar is ' n lang tyd? Ek sal ook net graag wil weet min of meer hoe lank hou hierdie onttrekkings aan? Ek kry nie regtig " cravings" vir ' n sigaret nie, ek voel net verskriklik goor, fisies siek eintlik en wil net slaap en ek gaap die hele dag deur?
Hallo Nina
Daar is defnitief voordele, baie van die "rookskade" is omkeerbaar, al het mens jare lank gerook - sien http://quitsmoking.about.com/cs/afterquitting/a/after_quitting.htm
Ongelukkig kan mens vir tot 2 weke goor voel - probeer baie water drink, vitamiene aanvulling neem, vermy koffie en sjokolade vir so paar dae. Mens kan griepsimptome, maagpyn en angstigheid ontwikkel maar dit gaan weg na so 2 weke.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.