Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Rug pyn, het geen smaak of reuk nie
ek het so twee en 'n halwe jaar terug 'n rug operasie gehad waar twee van my werwels vervang is met yster werwels en na die operasie kon ek niks proe of ruik nie en hulle het gese dat dit sal herstel na twee maande en dit is nou al twee en 'n halwe jaar later en ek kan nog steeds niks ruik of proe nie wat kon verkeerd gegaan het en is daar een of ander manier wat dit reggestel kan word want dit is vir my onaardig dat ek niks kan proe of ruik nie ek kan net sovel 'n stuk rubber eet en nie eers weet dat ek dit eet nie.
Kan u my enige raad gee oor hoe ek my smaak en reuk kan terug kry.
Kan u my enige raad gee oor hoe ek my smaak en reuk kan terug kry.
Louis, dis die snaakste simptome na ‘n rug operasie wat ek in ‘n lang tyd gehoor het. Watter rug werwels is vervang? Het jy enige ander siektes? Het iets verkeerd gegaan tydens die narkose? Hoe oud is jy?
Laat weet my as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.
Laat weet my as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.