Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Rugprobleem
Ek het 'n graad 3 spondilolistese op L5/S1. Scan gewys operasie is nodig want senuwee word vasgedruk. Ek is verward want die eerste neurochirurg het gewaarsku dat ek nie te lank moet wag nie omdat die senuwee beskadig sal word en my voet kan begin sleep.'n Ortopeed se mening is egter dat dit "way too risky" is. Ek ervaar soms pyn in my linkerbeen en die been is langer as die regterbeen. Onlangs het ek begin om pyn in my bobene (voor) te voel en 'n lam gevoel sodat ek moet gaan sit. Dit voel asof ek nie kan balanseer nie. Kan dit wees agv die rugprobleem of is dit moontlik dat daar fout is met my spiere?
Baie dankie vir u antwoord.
Baie dankie vir u antwoord.
Hallo Getruida
Kry 'n tweede opinie by 'n tweede neurochirurg of ortopeed - vat net al jou scans en uitslae en goed saam. Dit klink egter of jy wel simptome van senuwee drukking het. Ek is ook konserwatief as dit by rugoperasies kom maar partykeer is dit regtig nodig.
Kry 'n tweede opinie by 'n tweede neurochirurg of ortopeed - vat net al jou scans en uitslae en goed saam. Dit klink egter of jy wel simptome van senuwee drukking het. Ek is ook konserwatief as dit by rugoperasies kom maar partykeer is dit regtig nodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.