Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Rugpyn - na wie kan ek gaan vir 'n ondersoek?
Hallo dokter,
ek wil graag weet na watter tipe dokter (ortopeut?) kan ek gaan om te probeer vasstel wat die oorsaak van my rugpyn is. Ek stap gereeld en doen strek oefeninge, is versigtig wat en hoe ek optel en beweeg en nogtans het ek elke gad 'n vretende pyn in my laerug. Kan u my asb verwys na iemand?
Baie dankie

Christine, jy kan ‘n neurochirurg of ‘n ortopeed gaan sien – hulle behoort al twee te kan help met die maak van die diagnose. Van daar af hang dit af van wat die probleem is wie dit verder neem. Persoonlik sal ek eerder ‘n neurochirurg sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.